Op en WakkerOp en Wakker

Athol Fugard (1932 - 2025) se enigste Afrikaanse drama

View descriptionShare
Hy word as een van die grootste Suid-Afrikaners gereken. Die dramaturg, skrywer en akteur, Athol Fugard, is Sondag in die ouderdom van 92 jaar in sy huis in Stellenbosch oorlede. Fugard het nagenoeg 40 toneelstukke geskryf, en het in 2011 'n Tony-toekenning in New York ontvang vir sy lewenslange bydrae, kort ná 'n rolprentverwerking van sy roman, Tsotsi, met 'n Oscar bekroon is. Fugard het ook 'n Afrikaanse drama, Die laaste karretjiegraf, saam met die sosioloog, dr. Riana Steyn, geskryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,365 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,365 clip(s)