Anneline Kriel oor haar kroning 50 jaar gelede

Published Dec 5, 2024, 6:15 AM
Anneline Kriel is verlede week, presies 50 jaar gelede, gekroon as Mej. Wêreld. Sy was 19 jaar oud, en was slegs die tweede Suid-Afrikaner wat dié kroon kon dra. Sy kuier telefonies saam met ons, al die pad uit Mauritius, waar sy deesdae woon.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,382 clip(s)