Op en WakkerOp en Wakker

ANC, EFF, belasting en begroting

View descriptionShare
Die ANC het die DA glo gedreig om die nodige stemme by die EFF te kry om die begroting met hoër BTW deur te voer, het Sunday Times berig. Dit kom nadat die DA volhou dat hy teen minister Enoch Godongwana se begroting sal stem indien dit belastingverhogings insluit. Daar was stemme die afgelope tyd wat aanvoer dat welvaartbelasting of pensioenfondsbydraes teruggehou moet word om die begrotingstekort aan te vul. Oor besnoeiing aan uitgawes is die ANC en vakbonde maar stil. Ons praat hieroor met Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,365 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,365 clip(s)