Op en WakkerOp en Wakker

Amerika land na meer as 50 jaar weer ’n tuig op die maan

View descriptionShare
Na meer as 50 jaar, het 'n Amerikaanse ruimtetuig daarin geslaag om op die maan te land. Die sesbenige robot tuig, Odysseus, het 'n allemintige 380 000 kilometer gereis voor dit op die suidpool van die maan geland het. Dis ook die eerste private maanlanding. Hoekom het dit Amerika so lank gevat om weer 'n maanlanding te kon doen? Ons praat hieroor met professor Pieter Kotzé, 'n ruimtekenner verbonde aan die Universiteite van Noordwes en Stellenbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)