Die Wes-Kaapse Regering is daartoe verbind om 'n provinsie te bou wat floreer, deur middel van werkskepping en veiligheid. Hulle is vasberade en werk onverpoosd om vir elke Wes-Kaapse burger, dienste te lewer. Ons gesels vanoggend met die Wes-Kaapse premier, Alan Winde oor sy regering se planne oor kwessies wat vir luisteraars en hul gemeenskappe belangrik is.

Geskiedenissimposium: Suid-Afrika se argiewe kry nuwe lewe
10:25

In die kollig 2 – 20 Maart 2026
02:27

StroomAf 20 Maart 2026
03:45