Op en WakkerOp en Wakker

Afrika wil ’n groter stem by die VN hê

View descriptionShare
 
Die wêreld se leiers was in New York vir die Verenigde Nasies se algemene vergadering. Maar agter die toesprake lê ’n ongemaklike vraag: Hoe kan die VN relevant wees as sy reëls en magsbalans uit 1945 dateer? Daar was verskeie oproepe om die VN te moderniseer, veral die Veiligheidsraad waar Afrika steeds nie ’n permanente setel het nie. Ons praat hieroor met die Afrika-kenner Liesl Louw-Vaudran van die International Crisis Group.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,929 clip(s)