Op en WakkerOp en Wakker

66 Jaar ná Sharpeville: Hoe lyk menswaardigheid vandag?

View descriptionShare
Pres. Cyril Ramaphosa sê Menseregtedag is nie bloot ’n herinnering aan die pyn van die Sharpeville-slagting in 1960 nie, maar ook die grondwetlike belofte dat almal in waardigheid, vrede en gemak moet kan leef. Hoe lyk daardie belofte van menswaardigheid vandag in die praktyk? Watter kopskuiwe kan Afrikaanse gemeenskappe moontlik nog maak om by te dra tot ’n regverdiger samelewing? Ons praat met Barend du Plessis, sameroeper van die Dialoog vir Aksie Netwerk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)