Die 5de Globale Veranderings-klimaatkonferensie is tans in Bloemfontein aan die gang. Prof. Francois Engelbrecht van Wits se Global Change Institute is daar, en was self ook ‘n spreker. Ons praat hieroor en ook die suksesse wat met die beskerming van die osoonlaag bereik is, wat sedert 2000 aan die kleiner word is.

RSG van April af: Méér musiek, vars reekse, fees van wendramas
10:40

Polisiehonde: die ongebruikte troefkaart in stryd teen misdaad
07:53

Historiese Almanak 18 Maart 2026
03:20