Op en WakkerOp en Wakker

2024-Matrieks se uitslae bekend

View descriptionShare
Die Minister van Basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het gisteraand die matriekuitslae van die 2024-matrieks bekendgemaak. Dié matriekklas het hulle hoërskoolloopbaan tydens die Covid-19-pandemie begin. Die slaagsyfer van 87,3% is 5% hoër as 2023 se 83% slaagsyfer. Ons praat hieroor met opvoedkundige dr. Jeanette de Klerk-Luttig en dr. Jaco Deacon, bestuurshoof van Fedsas.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,382 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,385 clip(s)