Kan jy aan 'n 100 Afrikaanse liedjies dink, en wat meer is, kan jy jou indink om hierdie 100 liedjies, herkenbaar, in 10 minute te hoor? Dis presies wat die Bloemfonteinse pianis en musikus, Anton Esterhuyse, gedoen het om Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike Suid-Afrikaanse taal te vier. Boonop word 'n Afrikaanse liedjie, vars opgeneem, sedert Januarie elke dag tot 8 Mei, op YouTube vrygestel.

Olimpiese Komitee se besluit oor geslagskeuring vir vroue maak opslae
10:56

In die kollig 2 – 7 April 2026
02:38

Historiese Almanak 7 April 2026
03:31