
Op en Wakker
Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.Social links:

Nuwe boek vertel die stories agter die radiostemme
Radio is al meer as ’n eeu lank deel van ons daaglikse lewe. Van die stemme waarmee ons soggens wakker word, tot die sportkommentators wat ons laat voel asof ons self langs die veld staan – radio het ’n besondere plek in ons harte. ’n Nuwe boek, MY RADIO MEMORY: MAKING THE MEDIUM MARVELLOUS, bevat …
11:23
In die kollig 2 – 27 November 2026
Ons kyk wat gebeur in die Suid Afrikaanse vermaakwêreld hierdie naweek.
01:35
StroomAf 27 November 2026
Leon van Nierop kyk hoe ’n meisie ’n leuenverklikkertoets moet aflê om te bepaal of sy by ’n familie inpas!
03:50
Sewe renosterwesies op pad na vryheid
Sewe renosters wat as weeskalfies gered en met die hand grootgemaak is, is nou ’n tree nader aan ’n lewe in die vrye natuur. Om ’n renoster wat van kleins af aan mense gewoond is, weer wild te maak, is nie eenvoudig nie. Die Hoedspruit Sentrum vir Bedreigde Spesies gaan dié sewe renosters binnekort…
04:32
Historiese Almanak: Jan Leon Cachet
27 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor prof. Jan Leon Cachet. Dié digter, kortverhaalskrywer en vroeë kampvegter vir Afrikaans was ook ’n gerekende teoloog wat diep spore in die Gereformeerde Kerk getrap het.
03:31
Sakenuus: Die swakker Rand
27 November 2026: Hennie Fourie van PSG Wealth Pretoria-Oos praat oor die redes vir die verswakking van die Rand.
03:53
Die Papier se 2026-nuusmakers van die jaar
Van Helen Zille se stryd om Johannesburg, tot dramatiese onthullings voor die Madlanga-kommissie. Van Donald Trump se presidentskap tot die oorlog in Iran – 2026 was ’n jaar waarin politieke drama en magsvergrype die nuus oorheers het. Die Afrikaanse weekblad, Die Papier, se vernaamste nuusmakers v…
08:23
In die kollig 1 – 27 November 2026
Die digter Dianne du Toit Albertze is vereer met die Sue en Basil Robinson Playwright-prys.
02:23
Tygerberg maak geskiedenis met baanbreker-hartprosedure
In wat as ’n mediese eerste vir Suid-Afrika beskryf word, het ’n span by die Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap ’n seldsame aangebore hartafwyking herstel, sonder om die pasiënt se borskas oop te sny. Die span het ’n spesiaal ontwerpte stent deur ’n bloedvat in die pasiënt se lies na sy hart gevoe…
07:58
Wat jy vandag moet weet 27 November 2026
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.
01:52