Die Papier se 2026-nuusmakers van die jaar

 
Van Helen Zille se stryd om Johannesburg, tot dramatiese onthullings voor die Madlanga-kommissie. Van Donald Trump se presidentskap tot die oorlog in Iran – 2026 was ’n jaar waarin politieke drama en magsvergrype die nuus oorheers het. Die Afrikaanse weekblad, Die Papier, se vernaamste nuusmakers van die jaar is pas aangewys. Om ons meer te vertel, praat ons met Barnard Beukman, die koerant se hoofredakteur.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links