Ons fokus op die probleme waarmee jongmense worstel, soos dwelms, boeliegedrag, selfdoodgedagtes, liefdesprobleme, en verwerping.
8 clip(s)
Loading playlist
Internasionale studies het gevind dat bykans 75% van Christen-jongmense die kerk ná hoërskool verlaat. Een van die hoofredes wat aangevoer word, is intellektuele skeptisisme, en dat hulle nie altyd daar tuis voel nie. Wat kan die kerke hieraan doen?