Ons praat dit uitOns praat dit uit

Ons praat dit uit 8 Februarie 2026

View descriptionShare
Tiener-wees kan opgesom word in twee woorde: massiewe verandering. Adolessensie, die tydperk tussen die aanvang van puberteit en volwassenheid, bring ingrypende biologiese, neurologiese, emosionele en sosiale verandering mee. Hoe moet al hierdie veranderinge hanteer word? Tieners en hulle ouers kry raad oor hoe om verandering in hulle lewe te hanteer by dr. Jan Botha.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Ons praat dit uit

Ons fokus op die probleme waarmee jongmense worstel, soos dwelms, boeliegedrag, selfdoodgedagtes, li 
Social links
Recent clips
Browse 8 clip(s)