Ons praat dit uitOns praat dit uit

Ons praat dit uit 11 Januarie 2026

View descriptionShare
Daar word beraam dat sowat 50% van alle skoolkinders die een of ander tyd deur iemand geboelie word. Dit kan gebeur deur die ander persoon te dreig, seer te maak, te verkleineer, te vloek, rassistiese aanmerkings te maak, of om afbrekende boodskappe via 'n selfoon of e-pos te stuur. Ons praat met dr. Rodney Seale oor die oorsake, gevolge en voorkoming van boeliegedrag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Ons praat dit uit

Ons fokus op die probleme waarmee jongmense worstel, soos dwelms, boeliegedrag, selfdoodgedagtes, li 
Social links
Recent clips
Browse 8 clip(s)