Ons en die onderwys 4 Augustus 2024

 
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die uitdagings wat die Departement van Basiese Onderwys en die nuwe Minister van Onderwys tans in die gesig staar.