Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 26 Oktober 2025

View descriptionShare
Johan van Lill praat met dr. Juane van der Merwe-Mocke, adjunkbestuurshoof van FEDSAS, oor die grootste kwessies wat skole in Suid-Afrika tans ervaar. Die gesprek fokus op dringende onderwysuitdagings soos administratiewe verval, finansiële wanbestuur, die sny van subsidies by kwintiel 5-skole en die komende Graad R-uitdaging. Hoe raak hierdie faktore skole en gemeenskappe, en wat beteken dit vir die breër onderwyslandskap?
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ons en die Onderwys

    671 clip(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 671 clip(s)