Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 21 Desember 2025

View descriptionShare
Johan van Lill praat met Riaan van der Bergh, adjunkbestuurshoof van FEDSAS, oor ’n onderwyslandskap onder groot druk, maar ook vol nuwe moontlikhede. Tussen matriekeksamens, befondsingsvraagstukke, toelatings en voortdurende beleidsdebatte kyk ons na hoe tegnologie en onderwysinnovasie nuwe denke bring. Ná internasionale blootstelling by GESS Dubai 2025, verken die gesprek hoe KI, digitale verandering en konteksgedrewe besluite skole dwing om anders oor leer, leiding en voorbereiding vir ’n onbekende toekoms te dink.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ons en die Onderwys

    671 clip(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 671 clip(s)