Ons en die OnderwysOns en die Onderwys

Ons en die onderwys 16 November 2025

View descriptionShare
Johan van Lill praat met Sonette Kotzé oor die belangrikheid daarvan om kinders gereed te maak vir formele leer, wat skoolgereedheid regtig beteken, en hoe vroeë, doelbewuste stimulasie ’n kind se latere skoolloopbaan en leesbegrip beïnvloed. Sy verduidelik hoekom soveel jong leerders sukkel om te lees met begrip, watter rol konstruktiewe stimulasie, herhaling, assosiasie en spel in hierdie proses speel, en hoe ouers en kleuterskole prakties kan help om sterk leerfondasies te bou.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ons en die Onderwys

    671 clip(s)

Ons en die Onderwys

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Social links
Recent clips
Browse 671 clip(s)