KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 38

 
Klara is bekommerd dat Xander moontlik die aand by Sybil deurgebring het, en stel ondersoek in. Jorrie laat weet vir Klara dat hy slegte nuus oor die vulstasie het.