Liefde in die donker 20 Desember 2024
Verlede week het die vier alleenloper mans elkeen hulle nommer een persoon gekies – die persoon wat hulle vandag aanlyn gaan ontmoet.
Liefde in die donker 20 Desember 2024
Verlede week het die vier alleenloper mans elkeen hulle nommer een persoon gekies – die persoon wat hulle vandag aanlyn gaan ontmoet.
Liefde in die donker 13 Desember 2024
Die vier alleenloper mans kies hulle nommer een – die persoon wat hulle wil ontmoet, name uitruil en ‘n pad mee stap. Kan 'n mens verlief raak sonder om die persoon ooit te sien?
Liefde in die donker 6 Desember 2024
Die top 3 finaliste word die top 2. Elke alleenloper moet iemand uit die reeks laat gaan, en die emosies loop hoog. Wie bly, en wie gly?
Liefde in die donker 29 November 2024
Lise Swart en Santoni Engelbrecht het aparte onderhoude met ons vier alleenloper mans se top drie finaliste. Hulle hoor hoe voel hulle, hoekom hulle hoop om aan die einde hulle alleenloper te ontmoet, en wat hulle dink hulle spesiaal maak. En, ons hoor hoe gaan dit met ons vier mans.
Liefde in die donker 22 November 2024
Die vier alleenloper mans moet elkeen twee finaliste huis toe stuur. Wie bly, en wie verlaat die reeks? En, hoe doen die nuwe kandidaat wat by BoksemDais se groep aangesluit het?
Liefde in die donker 15 November 2024
Die laaste twee van die vier alleenloper mans gaan op ‘n romantiese aanlynete (sonder kameras) met hul top 5-finaliste. Die kos, musiek en atmosfeer word vasgevang d.m.v. ‘n foto. Hoor wie het die beste kos gemaak, die meeste moeite gedoen en die lekkerste gesels.
Liefde in die donker 8 November 2024
Twee van die vier alleenlopermans gaan op ‘n romantiese aanlynete (sonder kameras) met hul top 5-finaliste. Die kos, musiek en atmosfeer word vasgevang d.m.v. ‘n foto. Kom vind uit wie het die beste kos gemaak, die meeste moeite gedoen, en die lekkerste gesels.
Liefde in die donker 1 November 2024
Die top sewe finaliste van elke alleenloper word afgeskaal na vyf. Wie kies hulle? Wie se harte is gebreek? Wie is klaar verlief?
Liefde in die donker 25 Oktober 2024
Die mans ontmoet uiteindelik hulle potensiële pasmaats. Ons luister na Jacques James en BrakanJan se seweminuut-blitsafsprake.