Liefde in die donkerLiefde in die donker

Liefde in die donker 8 November 2024

View descriptionShare
Twee van die vier alleenlopermans gaan op ‘n romantiese aanlynete (sonder kameras) met hul top 5-finaliste. Die kos, musiek en atmosfeer word vasgevang d.m.v. ‘n foto. Kom vind uit wie het die beste kos gemaak, die meeste moeite gedoen, en die lekkerste gesels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Liefde in die donker

'n Werklikheidsreeks waar vier mans tussen die ouderdom van 25 en 50 die kans kry om ware liefde te  
Social links
Recent clips
Browse 17 clip(s)