Die laaste twee van die vier alleenloper mans gaan op ‘n romantiese aanlynete (sonder kameras) met hul top 5-finaliste. Die kos, musiek en atmosfeer word vasgevang d.m.v. ‘n foto. Hoor wie het die beste kos gemaak, die meeste moeite gedoen en die lekkerste gesels.