Leefwêreld van die gestremde 8 September 2024

 

Daar is belangrike navorsingsnuus gedeel by 'n konferensie aar die fokus op outisme geval het. September is wêreldwyd Alzheimers bewusmakingsmaand. Ons hoor van verskeie projekte in dié verband.