Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
651 clip(s)
Loading playlist
Alle aspekte van gehoorapparate word bespreek. 'n Doof-blinde vrou en haar man, wat doof is, vertel van haar proses om ‘n gehoorapparaat te bekom, en hoe haar vriende geld ingesamel het om haar te help.