Toeganklike openbare vervoer vir persone met gestremde in die Suid-Kaap het verbeter met Go George se toeganklike busdiens. Universiteite het ‘n rol te speel in die bemagtiging van mense met gestremdhede. Die Universiteit van Johannesburg se uitgewery, UJ Press, werk saam met die Suid-Afrikaanse Biblioteek vir Blindes, Blind SA en Tape Aids vir Blindes om leesstof vir siggestremdes toegangklik te maak.