Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
651 clip(s)
Loading playlist
Wat is versteekte outisme? Binah is ‘n nie-wingewende Organisasie wat ‘n tuiste skep vir jong seuns met uitdagings soos outimse, wat nie eendag selfonderhoudend sal wees nie. Hulle het ‘n staptog in die George Botaniese Tuin om bewustheid te skep vir die regte van mense met gestremdhede.