KompasKompas

Kompas: Watter soorte plaaslike regeringsverkiesings is daar?

View descriptionShare
 
4 Junie 2026: Jacques Jansen van die Onaghanklike Verkiesingskommissie verduidelik watter soorte plaaslike regeringsverkiesings daar is, wat die verhouding tussen plaaslike en distriksmunisipaliteite is, en waarom plaaslike regeringsverkiesings so belangrik is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni 
Social links
Recent clips
Browse 1,494 clip(s)