Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.1,606 clip(s)
Loading playlist
6 November 2026: Barrie Ferreira vind uit wat dit behels om ‘n landbouberoep te volg in die pakhuisbedryf, kwaliteitsbestuur en wildsbestuur.



