Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Vroue se basiese higiëne (Deel 1)

View descriptionShare
 

Intussen

Meer inligting volg.
1,193 clip(s)
Loading playlist
Basiese higiëne is een van die boustene van gesondheid, wat nie net ons liggame beskerm nie, maar ook ons selfbeeld, waardigheid en lewensgehalte beïnvloed. Suster Hennelie Moller is ’n ervare vroedvrou wat mense begelei deur verskillende fases van hulle gesondheidsreis. Sy het ‘n passie vir gesondheidvoorligting. Sy verduidelik wat vroue se basiese higiëne behels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,194 clip(s)