Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Klein Kwagga se interessante reis

View descriptionShare
 
Ons gesels op Jeugdag met ’n jong man wat wys hoe ver passie, harde werk en die moed om jouself te wees jou kan neem. Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen, of te wel Klein Kwagga, het al baie Suid-Afrikaners laat glimlag met sy musiek en spontane geaardheid. Sy talent het só wyd aanklank gevind dat dit selfs die aandag van die Amerikaanse sangeres Kelly Clarkson getrek het. Klein Kwagga en sy ma, Mercia kuier by ons om te vertel van sy reis, sy drome vir die toekoms, en wat dit beteken om as jong Suid-Afrikaner jou eie pad te stap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,194 clip(s)