Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Voedselveiligheid: Temperature waar bakterieë floreer

View descriptionShare
 
Daar is ’n onsigbare wêreld rondom ons, wat ’n groot invloed op ons kos het - bakterieë. Hoewel ons dit nie kan sien nie, kan temperatuur bepaal of hulle vermeerder of onder beheer bly. Ons praat met Annelien Pienaar, ‘n voedselveiligheidskenner, skrywer en voedselveiligheidskonsultant, oor die gevaarsones waar bakterieë vinnig kan groei. Van ’n kosblik wat te lank in die son staan, tot kos wat stadig op die kombuistoonbank afkoel – temperatuur maak saak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,296 clip(s)