Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Voedselveiligheid: Hoe lank hou oorskiet werklik?

View descriptionShare
 
Ons almal doen dit - ons bêre daardie ekstra kos vir môre. Oorskietkos kan jou tyd spaar, geld spaar en help dat minder kos weggegooi word. Maar die groot vraag is - wanneer is oorskiet nog veilig om te eet? Ons praat met Annelien Pienaar, ‘n voedselveiligheidskenner, skrywer en voedselveiligheidskonsultant, oor hoe om oorskietkos reg te bêre, te merk en weer veilig op te warm.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,306 clip(s)