Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter: Renaldo Schwarp

View descriptionShare
 
Renaldo Schwarp is ’n bekroonde TV-aanbieder, radiopersoonlikheid, vervaardiger, filmmaker en digitale mediaspesialis, wat bekend is vir programme soos KLOP!, Kassie-Kuiers en sy werk op radio. Hy is ook die skepper van die dokumentêr en boek, Skeef, waarin hy belangrike gesprekke oor identiteit en LGBTQ+-ervarings oopmaak. Deur sy werk staan storievertelling, verteenwoordiging en moeilike gesprekke sentraal. Ons leer ken die mens agter al hierdie titels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,166 clip(s)