Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter: Frank Rautenbach (Deel 1)

View descriptionShare
 
Hy is ’n akteur wat Nie net net rolle vertolk nie – hy vertel stories wat mense lank bybly. Van FAITH LIKE POTATOES en HANSIE tot sy jongste rol as Bernard Kruger in die kykNET-dramareeks. BETER AS GISTER, bly hy een van die sterkste en mees veelsydige stemme op ons skerms. Die reeks vra moeilike, maar belangrike vrae oor vaderskap, familie, vergifnis en tweede kanse - temas waarmee baie Suid-Afrikaners hulle kan vereenselwig. Frank Rautenbach gesels oor hierdie nuwe hoofstuk, sy karakter en die stories wat werklik saak maak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,217 clip(s)