Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter 5 Maart 2026

View descriptionShare
’n Stem kan oor jare groei, maar soms moet ’n mens eers stil raak om werklik te hoor wie jy is. Eloise Cupido praat met Tobi Jooste, wat ‘n kwarteeu in die musiekbedryf vier. Ná agt jaar sonder nuwe opnames keer hy terug, nie net met ’n ander klank nie, maar met ’n ander perspektief. Van die Karoo tot internasionale ateljees, van verhoogligte tot stilte… dalk begin ’n nuwe hoofstuk juis wanneer ’n mens ophou jaag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,082 clip(s)