Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter 5 Februarie 2026

View descriptionShare

Intussen

Meer inligting volg.
1,056 clip(s)
Loading playlist
Deel 1: Elana van der Walt is ‘n ma van twee kinders, ‘n entrepreneur, sake-eienaar en kreatiewe vervaardiger, met ‘n sterk fokus op bemagtiging en persoonlike transformasie. Sy is die stigter en eienaar van Novalicius Hair Extensions, ‘n handelsmerk wat bekend is vir hoëgehalte haarverlengings wat selfvertroue en individuele skoonheid bevorder. Benewens haar rol in die skoonheidsbedryf is Elana ook die vervaardiger van die televisiereeks, ‘n Nuwe Jy met Nova, waar sy haar passie vir mense, groei en lewensverandering tot uitvoering bring. Die reeks fokus op ware stories van transformasie en inspirasie met die doel om kykers aan te moedig om hulle volle potensiaal te omhels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,057 clip(s)