Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter 10 Julie 2025

View descriptionShare
Deel 1: Eloise Cupido gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Anel Alexander is ’n aktrise, skrywer en vervaardiger. Agter die kameras is sy ook ’n vrou wat die dieptes van verlies beleef het, en stadig maar seker haar pad teruggevind het na lig en kreatiwiteit. Anel is terug op die silwerdoek in Semi-Soeter4. Sy praat oor haar lewe, haar pad deur rou, en die manier waarop sy sin probeer maak van pyn deur stories te vertel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,093 clip(s)