Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Spysverteringsgesondheid 6 August 2025

View descriptionShare
Om 'n produktiewe en relatief stresvrye lewe te lei, het meer te doen met gesonde spysvertering as wat jy dalk besef. Natuuropaat en welstandsafrigter dr. Francois du Toit fokus spesifiek op die mikrobioom, probiotika, die biologie van 'n "gut feeling", en hoe dermgesondheid jou breinfunksie, geestesgesondheid en slaap beïnvloed. Hy praat oor bindweefsel, spysvertering en jou lewensvloei.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,093 clip(s)