Om 'n produktiewe en relatief stresvrye lewe te lei, het meer te doen met gesonde spysvertering as wat jy dalk besef. Natuuropaat en welstandsafrigter dr. Francois du Toit fokus spesifiek op die mikrobioom, probiotika, die biologie van 'n "gut feeling", en hoe dermgesondheid jou breinfunksie, geestesgesondheid en slaap beïnvloed. Hy gee ’n samevatting van die reeks en beantwoord luisteraarsvrae.