Prudence Damons het onverwags in die sosialemedia-poel beland ná ’n video wat viraal gegaan het vir al die verkeerde redes. Sy sê die video en aanlynboelies het haar amper geknak. Sy maak haar hart oop oor wat gebeur het, hoe sy die ervaring beleef het, en wat sy daaruit geleer het.