Nie-verbale tiener skryf lirieke vir lied

 
Zelda Pringle, ‘n ma van 'n outistiese tiener, gesels oor haar dogter se pad om haar stem te vind. Sy is nie-verbaal en kommunikeer deur te spel op 'n spelbord. Stephanie het ook saam met Graeme Sacks die lirieke vir 'n liedjie geskryf.