Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Ná-vakansie Blues 9 Februarie 2026

View descriptionShare

Intussen

Meer inligting volg.
1,056 clip(s)
Loading playlist
Dis byna ‘n maand sedert mense weer terug op kantoor is. Vir sommiges voel dit asof die vakansie soos mis voor die son verdwyn het. Jy kan skaars onthou dat jy wel ‘n blaaskans gehad het. Anja van Beek is ‘n talentstrateeg en leierskapsafrigter, en deel haar kennis oor die emosionele werklikheid van die jaar se afskop. Sy praat oor leierskap, veiligheid en die eerste 30 dae wat jy terug is by die werk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,057 clip(s)