Menopouse 10 Maart 2026

 
Prof. Tobie de Villiers is 'n ginekoloog met ‘n spesiale belangstelling in menopousale medisyne, osteoporose en ginekologiese endokrinologie. Hy praat oor borskanker en menopouse.