Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Lyk stylvol in die winter 21 April 2026

View descriptionShare
 
Die winter het sy eie taal, lae klere, swaar teksture en daardie oomblikke wanneer jy in die oggend voor jou kas staan en dink: “Wat op aarde trek ek aan?” Ons gesels met stilis en modekenner Fanie Cronjé, wat by Sarie die tendense fyn dophou. Hy vertel wat hierdie winter in is, wat jy liewer kan bêre tot volgende jaar, en hoe jy stylvol warm kan bly sonder om soos ’n kombers te lyk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,133 clip(s)