Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Kultuur 15 April 2026

View descriptionShare
 
Marno Boshoff is nie net ‘n gewone professionele persoon nie; hy is ‘n denkleier met ‘n missie om beter werkplekke te skep en mense se omgewings ten goede te verander. Hy noem homself ‘n kultuurevangelis. Hy kyk in hierdie reeks na wat kultuur is, hoe dit gevorm word, en hoekom dit soveel meer as net ’n modewoord is. Hy praat oor leierskap en kultuur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,123 clip(s)