Johan Jonck is die stigter van die Arrive Alive-webwerf. Hy het regte studeer, en klas gegee in Strafreg by die Universiteit van die Vrystaat. Hy het Arrive Alive en ‘n klomp padveiligheidsplatforms in 2003 geskep in herinnering aan sy ma, wat dood is in 'n motorongeluk toe hy twee jaar oud was, in 'n poging om bewustheid oor padveiligheid te skep.