Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Jan se seisoen van van werkloosheid

View descriptionShare
 
Ons gesels ons met iemand wat ’n seisoen van stilstand moes beleef - daardie plek waar jy begin wonder oor jou waarde, jou rol, en jou plek in die wêreld. Maar soms gebeur dit juis daar, in die stiltes, dat iets nuuts begin vorm. Jan Pentz het die pad van werkloosheid gestap. Hy vertel wat dit hom geleer het oor werk en waardigheid en hoe om weer opstaan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,146 clip(s)