Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoe gaan dit met jou kind? 1 Mei 2026

View descriptionShare
 
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ‘n baba van 3 maande wat al vir 2 weke ‘n uitslag op haar beentjies het; ’n eenjarige wat almal klap as hy nie van iets hou nie; en en babaseun van 11 weke wat net gaan slaap as pappa hom neerlê, nie mamma nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,143 clip(s)