Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Ilse Salzwedel praat oor Madelein Rust

View descriptionShare
In Vrouemaand vier ons sterk en onvergeetlike vroue. Ilse Salzwedel is nie net een van ons kollegas nie, sy is ‘n joernalis en skrywer van Johannesburg. Haar werk het al in feitlik elke Afrikaanse tydskrif en koerant verskyn, en die lys van onderwerpe waaroor sy al geskryf het is so wyd soos die Heer se genade. Daar het al ‘n paar boeke uit haar pen verskyn. Ons fokus op haar geliefde vriendin, Madelein Rust, die ontslape skrywer van BESSIE SE HANGKASBIBLIOTEEK, RSG se nuwe boekvoorlesing.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,084 clip(s)